Die sleutel tot jou toekoms

DUO EDU ontgin elke leerder se potensiaal, bou karakter, en vorm 'n toekoms – 

saam maak ons elke uitdaging oorwinbaar.   


Lees verder

Graad 12's van 2023! -- 100%

Dankie vir elke graad 12 van 2023 wat so hard gewerk het om julle doelwitte te behaal! 

100% Matriek slaagsyfer 

sedert 2010

Lees meer

Motivering met 'n omgee hart

DUO EDU  het ontstaan omdat daar ouers is wat, soos die skoolhoof, onwrikbaar glo in hul kinders se potensiaal, ten spyte van die hindernisse wat leer vir hulle so uitdagend maak!

DUO EDU  is verbind in 'n vennootskap met ouers. Ons werk saam om elke leerder te lei tot optimale akademiese prestasie. 

Mag elke ouer van DUO EDU  saam met ons glo dat God dit so beskik het dat jul deel van die “Eddie-familie” moet wees. Daarom is positiewe betrokkenheid van elke ouer so noodsaaklik vir die funksionering van DUO EDU. 

Mag elke ouer ook vertrou dat elke besluit deur die skool altyd in die beste belang van die leerder sal wees.

Dr. Lorraine du Toit - Skoolhoof van Duo Edu

125
Leerders 
15
Leerders per klas 
25
Onderwysers 
 100%
Matriek slaagsyfer 

Wat om te verwag by Duo Edu

Waardestelsel

Tell what's the value for the
customer for this feature.

Aanmoediging

Write what the customer would like to know,
not what you want to show.

Eenheid

A small explanation of this great
feature, in clear words.

Geestelike Groei

Tell what's the value for the
customer for this feature.

Leierskapontwikkeling

Write what the customer would like to know,
not what you want to show.

Sportmangees

A small explanation of this great
feature, in clear words.

Akademiese Selfbeeld

Tell what's the value for the
customer for this feature.

Christelike Geloof

Write what the customer would like to know,
not what you want to show.

Toekomsgerig

A small explanation of this great
feature, in clear words.

Ons berei leerders voor vir die werklikheid wat hul as jong volwassenes in die gesig gaan staar.

Onderrigbenadering

By Duo Edu streef ons daarna om elke leerder (adolessent) se uniekheid en bepaalde moontlikhede optimaal te ontwikkel. 

man with backpack beside a books

Skool Geskiedenis

Duo Edu het sy ontstaan gehad deurdat ‘n behoefte geïdentifiseer is vanuit die praktyk van Dr. Lorraine du Toit (Opvoedkundige Sielkundige): Hoërskoolleerders met spesifieke leerbehoeftes het dit uitdagend gevind om hulself binne die hoofstroom klaskamer te handhaaf.

Ondersteuningsdienste

Daar is ‘n voltydse sielkundige, asook ‘n sielkunde intern van die Universiteit van Pretoria wat ondersteuning bied aan die leerders van Duo Edu.

Duo Edu Visie

Duo Edu streef daarna om elke leerder die voorreg te gun om binne ‘n leeromgewing te funksioneer wat sal lei tot die optimalisering van sy of haar potensiaal.  

Duo Edu Missie

Ondersteunende Onderwys

Ondersteunende Onderwys aan leerders (Hoërskool) wat in een of meer leerareas ondersteuning nodig het

Onderrigmetodiek Aanpassing

Ons poog om die leerder se bestaande sterkpunte ten volle te benut om sy / haar leerbehoeftes deur aanpassing in die onderrigmetodiek en hulpmiddels te omseil, om sodoende maksimale skolastiese funksionering te bewerkstellig

Unieke Moontlikhede

Daarna te streef om elke leerder (adolessent) se uniekheid en bepaalde moontlikhede optimaal te ontwikkel

Geestelike- en Leierskapontwikkeling

Geestelike groei van elke leerder optimaal te ontwikkel asook leierseienskappe van leerders te bevorder, en hulle sodoende te bemagtig vir die posisies wat hul na hul skoolloopbaan beklee