Jou toekoms paspoort.

Opvoeding is die paspoort na die toekoms, want die môre behoort aan diegene wat hulle vandag daarvoor voorberei.

Malcolm X


Toelatingvereistes Akkreditasie inligting

Toelatings vereistes.

Die toelatingsvereistes is as volg:

  • Duo Edu se voertaal is Afrikaans, dus moet die voornemende leerder Afrikaans so bemeester het dat sy onderrig nie daar onder sal ly nie.
  • Die leerder moet manifesteer met ‘n bepaalde leerbehoefte. Die onderrig van Duo Edu is gerig op die leerder met leerbehoeftes. Gevolglik is die toelating onderworpe aan die uitkoms van ‘n Ortodidaktiese assessering wat deur die skool se sielkundige uitgevoer word.
  • Die leerder moet inpas by die natuurlike chronologiese ouderdom van sy/haar klasgroep
  • ‘n Amptelike bewys van bevredigende akademiese vordering moet voorgelê word.
  • ‘n Gedragsertifikaat en oorplasingsertifikaat van die vorige skool moet ingedien word.


Kontak ons vir meer inligting

Registrasie en Akkreditasie.

DUO EDU is in 2009 by die Departement van Onderwys geregistreer.  Registrasie nommer: 400285

DUO EDU in 2017 by Umalusi geakkrediteer.  Akkreditasie nommer: 17SCH0100297


Kontak ons vir meer inligting

Ready to embark on a journey of digital transformation?

Let's turn your vision into reality. Contact us today to set your brand on the path to digital excellence with us.